song lyrics / Piet Smit / Sing Halleluja Loof Die Heer lyrics  | FRen Français

Sing Halleluja Loof Die Heer lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

Sing Halleluja Loof Die Heer song lyrics by Piet Smit official

Sing Halleluja Loof Die Heer is a song in Afrikaans

Sing Halleluja, loof die Heer (Sing Halleluja, loof die Heer)
Wees Hom gehoorsaam, bring Hom eer (Wees Hom gehoorsaam)
Hy is ons Maker, hy is ons Verlosser
Bring God Drie Eenig al die eer

Sing Halleluja, loof die Heer (Sing Halleluja, loof die Heer)
Hy is Almagtig, Hy Regeer (Hy is Almagtig)
Hy wek die dagbreek, Hy roep die reënbui
Bring God Drie Eenig al die eer

Sing Halleluja, loof die Heer (Sing Halleluja, loof die Heer)
Hy daal in liefde na ons neer (Hy kom in liefde)
Hy skenk ons lewe, Hy skenk ons vrede
Bring God Drie Eenig al die eer

Hy skenk ons lewe, Hy skenk ons vrede
Bring God Drie Eenig al die eer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sing Halleluja Loof Die Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the right of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid