song lyrics / Piet Smit / Saaier Saai Die Woord lyrics  | FRen Français

Saaier Saai Die Woord lyrics

Performer Piet Smit

Saaier Saai Die Woord song lyrics by Piet Smit official

Saaier Saai Die Woord is a song in Afrikaans

Dun goue letters in 'n dun goue raampie op 'n pikswart buiteblad
Die mannetjie op die rugkant met die saaisak in sy linkerhand
Strooi die saad op goeie grond in harde pad

Saaier saai die saad, saai die saad
Saai die saad deur die hele land
Saai die saad uit God se hand

Saaier saai die saad, saai die saad
Saai die saad in goeie grond
Saai die saad oral rond
Deel die lewende woord
Uit God se mond

Dun swart letters, genommer in kolomme op 'n spierwit binneblad
Die soekershart se paaie lê oor die omgekrulde blaaie
Soveel hande, soveel vingers se vat

Saaier saai die saad, saai die saad
Saai die saad deur die hele land
Saai die saad uit God se hand

Saaier saai die saad, saai die saad
Saai die saad in goeie grond
Saai die saad oral rond
Deel die lewende woord
Uit God se mond

Wanneer my lewe begin om kantlangs uit te rafel
Gryp ek na die anker, die Bybel op die hoek van my tafel
Want verskuil op hierdie blaaie deur al die eeue omgestoot
Lê die bron van ons lewe in ink letter woorde
Die lewensaar van God se woord

Saaier saai die woord, saai die woord
Saai die woord deur die hele land
Saai die saad uit God se hand

Saaier saai die woord, saai die woord
Saai die woord in goeie grond
Saai die woord oral rond
Deel die lewende woord, uit God se mond
Deel die lewende woord, uit God se mond
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Saaier Saai Die Woord lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid