song lyrics / Piet Smit / Rooibaard Jan lyrics  | FRen Français

Rooibaard Jan lyrics

Performer Piet Smit

Rooibaard Jan song lyrics by Piet Smit official

Rooibaard Jan is a song in Afrikaans

Ken jy dalk vir rooibaard Jan?
Rooibaard Jan rooibaard Jan
Weet jy wat doen rooibaard Jan?
Rooibaard Jan is 'n brandweerman

Rooibaard Jan is baie sterk
Baie sterk baie sterk
Rooibaard Jan is baie sterk
En hy doen gevaarlikke werk

'n Brandweerman het 'n dik jas aan
'n Dik jas aan 'n dik jas aan
Rooibaard Jan het sy dik jas aan
Omdat hy so naby aan die vuur moet staan

Jan spuit die vuur dat die skuim so spat
Skuim so spat skuim so spat
Jan spuit die vuur dat die skuim so spat
Hy spuit al die vlamme waternat

Kan jy raai wat ek wil wees?
Wat ek wil word wat is my plan?
Wanneer ek groot is en ek kan
Dan word ek ook 'n brandweerman
Soos rooibaard Jan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Rooibaard Jan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the bottom of the clock
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid