song lyrics / Piet Smit / Psalm 28 lyrics  | FRen Français

Psalm 28 lyrics

Performer Piet Smit

Psalm 28 song lyrics by Piet Smit official

Psalm 28 is a song in Afrikaans

Ek roep na U
Heer my rots
Moet tog nie doof wees vir my
Hoor my smeking as ek U vra om hulp
My hande uitgestrek in gebed na U troon

U kom toe al die lof al die eer want U het my smeek stem gehoor
U kom toe al die lof al die eer want U het my smeek stem gehoor
U het my nie laat verslae
U het my nie laat vergaan

U is my sterkte
My beskerming
'n Veilige vesting, die Een op wie ek vertrou
U is my sterkte
My beskerming
'n Veilige vesting, die Een op wie ek vertrou

En U sorg altyd vir my
Ja U sorg altyd vir my

Red U volk Heer, die wat aan U behoort
Wees ons Herder en seën ons
Red U volk Heer, die wat aan U behoort
Wees ons Herder en seën ons
En sorg ook altyd vir ons
Sorg ook altyd vir ons

U is my sterkte
My beskerming
'n Veilige vesting, die Een op wie ek vertrou
U is my sterkte
My beskerming
'n Veilige vesting, die Een op wie ek vertrou

En U sorg altyd vir ons
U sorg altyd vir my
O, U sorg altyd
Vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Psalm 28 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of magnifying glass
2| symbol at the top of the house
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid