song lyrics / Piet Smit / Ploegland lyrics  | FRen Français

Ploegland lyrics

Performer Piet Smit

Ploegland song lyrics by Piet Smit official

Ploegland is a song in Afrikaans

Moedig beur die osse
Teen die span van die rieme
Die koppe nederig laag
Teen die weerstand in gebuk

Die roep van die boer se stem wat gedurig deur bemoedig
Laat die osse gewillig dra
Aan die swaar las van die juk

La la la la
La la la la la
Aan die swaar las van die juk

Woes en rof skeur die skaar
Deur die grondkors van die aarde
Dit breek en maal die kluite
In die boer se nuwe land

Een vir een val die vore uit in lang reguit rye
Die ploeg sekuur gestuur
Deur die boer se ferm hand

La la la la
La la la la la
Deur die boer se ferm hand

Ek en jy is die skaar wat skeur deur die braakland van die lewe
Getrek deur God se Gees se krag kyk ons nie een maal om
Gestuur deur Sy hand
Ploeg ons vir Hom die vore
Berei ons hier goeie grond vir die Saaier wat na ons kom

La la la la
La la la la la
Jesus die Saaier wat na ons kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ploegland lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol to the left of the house
3| symbol at the top of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid