song lyrics / Piet Smit / Oom Stokkiesbaard lyrics  | FRen Français

Oom Stokkiesbaard lyrics

Performer Piet Smit

Oom Stokkiesbaard song lyrics by Piet Smit official

Oom Stokkiesbaard is a song in Afrikaans

Oom Stokkiesbaard het 'n huisie
Kan jy raai wat hy daar doen?
Hy kruip op sy knieë rond
Want hy soek na sy skoen

Dan vee hy sy huis uit
Hy maak dit mooi skoon
Want dit is die huisie waar Oom Stokkiesbaard woon

Oom Stokkiesbaard het 'n huisie
Kan jy raai wat hy daar doen?
Hy werk in sy kombuisie
Want hy skil 'n pampoen

Dan vee hy sy huis uit
Hy maak dit mooi skoon
Want dit is die huisie waar Oom Stokkiesbaard woon

Oom Stokkiesbaard het 'n huisie
Raai net waaroor is hy bly?
Na al die jare het Oom Stokkiesbaard ook 'n vroutjie gekry

Nou vee sy die huis uit
Sy maak dit mooi skoon
Want dit is die huisie waar die tweetjies nou woon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Oom Stokkiesbaard lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid