song lyrics / Piet Smit / Onse Vader lyrics  | FRen Français

Onse Vader lyrics

Performer Piet Smit

Onse Vader song lyrics by Piet Smit official

Onse Vader is a song in Afrikaans

O Vader wat woon
In die Hemel
Geheilig sy U naam

Mag U ryk kom
U wil geskied
Soos in die Hemel so ook op die aarde

Gee ons vandag ons dagliks brood
En vergeef ons al ons skulde net soos ons vergewe
Dié wat teen ons sondig

En o lei ons nie in die versoeking
Maar verlos ons van die bose
Want U is die ryk en die sterkte en die Ere
Vir ewig en ewig
Amen
Vir ewig en ewig
Amen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onse Vader lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid