song lyrics / Piet Smit / Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie lyrics  | FRen Français

Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie lyrics

Performer Piet Smit

Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie song lyrics by Piet Smit official

Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie is a song in Afrikaans

Hoeveel keer was jy al verlore
En het jy stil gaan staan?
Hoeveel keer het jy al vas besluit
En dié keer sal ek gaan?

Maar elke keer was die omdraai weer net pure skyn
Omdat jy nie jou kruis wou dra nie
Het die vreugde weer verdwyn

Weer verdwyn
Gou verdwyn
Omdat jy nie jou kruis wou dra nie
Het die vreugde weer verdwyn

Jy was toe weer verlore
Jy't weer in die stof gelê
Maar later het jy weer opgestaan
Vir God weer ja gesê

Maar ook dié keer was die omdraai
Weer van korte duur
As jy die eerste tree nie gee nie
Verloor jou hart maar weer die vuur

Verflou die vuur
Jou hart se vuur
As jy die eerste tree nie gee nie
Verloor jou hart maar weer die vuur

Voel jy dalk nou weer verlore?
Maak jou hart dan nou weer oop
Besluit net om dié keer die regte pad na die Here toe terug te loop

En as jy dan nou omdraai
Moet jy hier en nou besluit
Dat jy jou kruis vir God sal dra
En sal loop teen die steiltes uit

Die steiltes uit
Jy moet besluit
Dat jy jou kruis vir God sal dra
En sal loop teen die steiltes uit

Die steiltes uit
Ek het besluit
Dat ek my kruis vir God sal dra
Teen die lewe se steiltes uit
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Omdat Jy Nie Jou Kruis Wou Dra Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the left of the star
3| symbol at the top of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid