song lyrics / Piet Smit / Olie Van Genesing lyrics  | FRen Français

Olie Van Genesing lyrics

Performer Piet Smit

Olie Van Genesing song lyrics by Piet Smit official

Olie Van Genesing is a song in Afrikaans

Olie van genesing
Vloei oor my
Bring herstel hier in my lewe
Maak my vry

Daar's balsem van heeling
As U dit net beveel
Olie van genesing
Maak my heel

Olie van genesing
Vloei oor my
Bring herstel hier in my lewe
Maak my vry

Daar's balsem van heeling
As U dit net beveel
Olie van genesing
Maak my heel

Die malaatses van die Bybel
Die blindes van die tyd
Het gekom dat U hul aanraak
Verlos van hulle styd

Hulle het geglo dat U kan heel maak
Dat U ook regtig wil
Die wonder bring genesing
U stem maak storms stil

Olie van genesing
Vloei oor my
Bring herstel hier in my lewe
Maak my vry

Daar's balsem van heeling
As U dit net beveel
Olie van genesing
Maak my heel

Soos die malaatses van die Bybel
Soos die blindes kniel ons weer
Ons wil U so kom aanraak
Ons bring ons pyn en seer

Ons glo dat U kan heel maak
En dat U regtig wil
Deur U wonde kom genesing
U stem maak storms stil

Olie van genesing
Vloei oor my
Bring herstel hier in my lewe
Maak my vry

Daar's balsem van heeling
As U dit net beveel
Olie van genesing
Maak my heel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Olie Van Genesing lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol to the left of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid