song lyrics / Piet Smit / O Here Wie Is Soos U / U Is Heer lyrics  | FRen Français

O Here Wie Is Soos U / U Is Heer lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

O Here Wie Is Soos U / U Is Heer song lyrics by Piet Smit official

O Here Wie Is Soos U / U Is Heer is a song in Afrikaans

O Here wie is soos U
Onder die gode?
O Here wie is soos U?
Verheerlik in Heiligheid

In roemryke dade
Een wat wonders doen
O Here wie is soos U?

O Here wie is soos U
Onder die gode?
O Here wie is soos U?
Verheerlik in Heiligheid

In roemryke dade
Die een wat wonders doen
O Here wie is soos U?

U is Heer
U is Heer
Triomferend oor die dood
Is U die Heer

Elke knie sal buig
Elke tong bely
Jesus Christus is die Heer

Elke knie sal buig
Elke tong bely
Jesus Christus is die Heer

Hy kom weer
Hy kom weer
Op die wolke om te oordeel
Hy is Heer

Ja elke knie sal buig
Elke tong bely
Dat Jesus is die Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for O Here Wie Is Soos U / U Is Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid