song lyrics / Piet Smit / Nagmaal lyrics  | FRen Français

Nagmaal lyrics

Performer Piet Smit

Nagmaal song lyrics by Piet Smit official

Nagmaal is a song in Afrikaans

Hier's ons almal weer vergader in die Naam van die Heer
By die feesmaal om Sy tafel net soos Hy dit wou hê
En as almal dan die oë sluit om Hom daarvoor te dank
Dan is dit asof Jesus self weer vir ons kom sê

Neem nou die brood, neem en weet dit is Ek
Dis die teken van My liggaam wat gesterf het in jou plek
Neem nou die brood en terwyl jy dit eet
Dink aan hoe jy dikwels nog My offerdood vergeet

Neem ook die wyn, neem en weet dit is My bloed
Dit wys nou My kruisdood, jou sondes moes vergoed
Neem nou die wyn en terwyl jy dit geniet
Dink aan die verlossing wat My offerbloed jou bied

Neem die brood, neem die wyn, dis My liggaam, dis My bloed
Dink aan my en hoe ek aan die kruis vir jou moes boed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Nagmaal lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid