song lyrics / Piet Smit / My Winter lyrics  | FRen Français

My Winter lyrics

Performer Piet Smit

My Winter song lyrics by Piet Smit official

My Winter is a song in Afrikaans

My winter is 'n koue tyd
'n Doodgaan tyd, 'n seerkry tyd
In die loop van my lewe se verhaal

Die yswind van my wintertyd
Is baie koud en hy waai so wyd
Laat die bome in my hart grys en kaal

Ek voel die ou bekende seer van my wintertyd
En ek weet ek sal maar weer die pad moet loop
Want soos die siklus van seisoene elke jaar herhaal
Weet ek dis nou weer tyd om die jas van my geloof
Teen die koue toe te knoop

Maar winter is eintlik goeie tyd
Al is dit soms 'n bitter stryd
Eers in die vatjie word goeie druiwe goeie wyn

Want voor die more was dit eers nag gewees
'n Seer sal net met tyd genees
En Kanaan kom eers na die droë woestyn

Ek leer my Skepper ken in my wintertyd
Ek kan warm teen die koue by Hom skuil
Kon Josef o die donker van sy pit verstaan?
So moet ek ook leer om in geloof te gaan
Al moet ek soms ook huil

Ek voel die ou bekende seer van my wintertyd
Maar ek glo dat die somer weer sal kom
Dis die saad wat later lewe en lig sal bring
'n Belofte koud verys wat eendag in die son tot God se eer sal blom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Winter lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol to the left of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid