song lyrics / Piet Smit / My Enigste Troos lyrics  | FRen Français

My Enigste Troos lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

My Enigste Troos song lyrics by Piet Smit official

My Enigste Troos is a song in Afrikaans

Ek beh‍‍oort nou aan Jesus
Niks sal my ooit van Hom kan s‍‍kei
Met Sy k‍‍osbare bloed het Hy my vrygek‍‍oop
Dis my a‍‍nker, my vaste h‍‍oop

My enigste troos in le‍‍we en d‍‍ood
Is dat ek aan Jesus Ch‍‍ristus beh‍‍oort
Met Sy k‍‍osbare bloed het Hy my vrygek‍‍oop
Dis my a‍‍nker, my vaste h‍‍oop

Ek beh‍‍oort nou aan Jesus
Niks sal my ooit van Hom kan s‍‍kei
Met Sy k‍‍osbare bloed het Hy my vrygek‍‍oop
Dis my a‍‍nker, my vaste h‍‍oop

Die doop is die seël dat die He‍‍ilige G‍‍ees
My gehoorsaam aan God die V‍‍ader laat w‍‍ees
Sy onf‍‍eilbare Woord is die g‍‍ids wat ons l‍‍ei
Deur sy l‍‍iefde be‍‍waar Hy my

Ek beh‍‍oort nou aan Jesus
Niks sal my ooit van Hom kan s‍‍kei
Sy onf‍‍eilbare Woord is die g‍‍ids wat ons l‍‍ei
Deur sy l‍‍iefde be‍‍waar Hy my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for My Enigste Troos lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol at the top of the helmet
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid