song lyrics / Piet Smit / Lofsing Die Here lyrics  | FRen Français

Lofsing Die Here lyrics

Performers Piet SmitJan de WetLisbé VisserWanda De Kock

Lofsing Die Here song lyrics by Piet Smit official

Lofsing Die Here is a song in Afrikaans

Lofsing die Here, die Ewige, sing tot Sy ere
Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here
Loof almal saam, groot is Sy Heilige Naam
Loof Hom die Heer van die Here

Lofsing die Here wat kunstig u liggaam berei het
Hy is die Sterke wat altyd nog by u gebly het
Wat in gevaar hoe groot, hoe druigend, hoe swaar
Oor u Sy vleuels gesprei het

Lofsing die Here dis Hy wat u kroon met Sy seën
Hy skenk die lewe, die wasdom, die sonlig, die reën
O sterfling weet, Hy wat almagtige heet
Het ons in liefde bejeën

Lofsing die Here ja almal kom loof nou die Here
Alles wat asem het hier tot in tydlose sfere
Hy is die Lig, ons oog bly op Hom gerig
Hy is die Heer van die Here
Hy is die Heer van die Here
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lofsing Die Here lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol to the left of the target
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid