song lyrics / Piet Smit / Liedjies en Rympies lyrics  | FRen Français

Liedjies en Rympies lyrics

Performer Piet Smit

Liedjies en Rympies song lyrics by Piet Smit official

Liedjies en Rympies is a song in Afrikaans

Reën dit buite of is dit koud?
Of is daar êrens ander fout?
Jy wil so graag buite speel
Want die TV kan jou so verveel
As jy moet verloor wil ek jou laat hoor
Dis tyd vir liedjies en rympies

Lekker liedjies en rympies
Van mammas en pappas en oumas en oupas
Vir al die liewe klein duimpies

Lekker liedjies en rympies
Van mammas en pappas en oumas en oupas
Vir al die liewe klein duimpies

Is jy kwaad want daar het iets gebeur?
En nou's jou hartjie baie seer
Jy wil so graag sing en lag
Maar jy't nou al so lank gewag
Dan wil ek saggies fluister, kom liewer luister
Dis tyd vir liedjies en rympies

Lekker liedjies en rympies
Van mammas en pappas en oumas en oupas
Vir al die liewe klein duimpies

Lekker liedjies en rympies
Van mammas en pappas en oumas en oupas
Vir al die liewe klein duimpies

Van mammas en pappas en oumas en oupas
Vir al die liewe klein duimpies
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liedjies en Rympies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the clock
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the bottom of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid