song lyrics / Piet Smit / Kom dans lyrics  | FRen Français

Kom dans lyrics

Performer Piet Smit

Kom dans song lyrics by Piet Smit official

Kom dans is a song in Afrikaans

As jy voel daar is 'n dansie daar binne in jou
En jy sukkel om jou voetjies stil te hou
Jou beentjies wil wikkel en jou handtjies wil waai
En jou lyfie wil lekker in die rondte draai
Jy voel so lus om te lag met jou hartjie vol vreugde

As jou hele lyfie graag op en af wil spring
As jy saam met jou maatjies wil dans in 'n kring
Jou koppie wil knik en jou nekkie wil draai
En jou armpies wil lekker in die rondte swaai
Jou hartjie is so bly, jy wil huppel van vreugde

Luister dan goed ek weet waarvan ek praat
Om te dans en te lag is goeie raad
So as jy regtig so voel kom vat die kans
My beste raad vir jou
Kom doen waarvan jy hou

Kom dans, kom dans
Kom dans, kom dans
Kom dans, kom dans
Kom dans, kom dans

Kom dans, kom dans
Kom dans, kom dans
Kom dans, kom dans
Kom dans, kom dans
Kom dans
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom dans lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol at the top of the house
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid