song lyrics / Piet Smit / Kom Loof Die Heer / Ek Hef My Stem lyrics  | FRen Français

Kom Loof Die Heer / Ek Hef My Stem lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

Kom Loof Die Heer / Ek Hef My Stem song lyrics by Piet Smit official

Kom Loof Die Heer / Ek Hef My Stem is a song in Afrikaans

Kom loof die Heer
Alle knegte van die Heer
Wat snags in die huis
Van die Here staan

Hef op julle hande
Na die Heiligdom
En loof die Heer
En loof die Heer

Hef op julle hande
Na die Heiligdom
En loof die Heer
En loof die Heer

Ek hef my stem 'n lofsang tot U Naam
Ek gee my oor dat U my kan bekwaam
Kom vul my hart, Here Jesus doen dit nou
Sodat U Grootheid voor my oë ontvou

Dan sing ek halleluja, halleluja
Lof en ere aan U Naam
Dan sing ek halleluja, halleluja
Lof en ere aan U Naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Loof Die Heer / Ek Hef My Stem lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid