song lyrics / Piet Smit / Kom Here Jesus Kom (Oorwinningslied) lyrics  | FRen Français

Kom Here Jesus Kom (Oorwinningslied) lyrics

Performer Piet Smit

Kom Here Jesus Kom (Oorwinningslied) song lyrics by Piet Smit official

Kom Here Jesus Kom (Oorwinningslied) is a song in Afrikaans

Ek sien in my gees die glorie
En die Almag van die Heer, die Allerhoogste
Wat in liefde oor Sy Koninkryk regeer

Hy't belowe aan die einde
Op die wolke kom Hy weer
Hy is Koning, Hy regeer

Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy is Koning, Hy regeer

Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan
Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan
Hy's ons skuiling, Hy is ons wapen, Hy het die vyand reeds verslaan
Hy is die Rots wat ewig staan

Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Hy is die Rots wat ewig staan

Kom deel nou in ons loflied
Hef jou hande op na bo
Blaas basuine, slaan op dromme en kom dans voor God se oë

Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo
Want Sy Woord sal ewig staan

Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Loof Hom, prys Hom, halleluja
Sy Woord sal ewig staan

Ek glo dat Jesus Christus weer Sy bruid gaan kom haal
Ek glo die Vader het alreeds die dag en uur bepaal
Ek sien al klaar die feestelike hemelbruilof saal
En die tafel met ons bruilhofsmaal

Die Gees en die bruid sê Maranatha
Die Gees en die bruid sê Maranatha
Die Gees en die bruid sê Maranatha
Kom Here Jesus kom
Kom Here Jesus kom
Kom Here Jesus kom
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Here Jesus Kom (Oorwinningslied) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the clock
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol at the top of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid