song lyrics / Piet Smit / Jesus se mense lyrics  | FRen Français

Jesus se mense lyrics

Performer Piet Smit

Jesus se mense song lyrics by Piet Smit official

Jesus se mense is a song in Afrikaans

Jesus se mense wil elke dag meer soos Jesus lyk
Jesus se mense verstaan die taal van die koningkryk
Jesus se mense dien ander mense soos Jesus doen
Want deur Sy kruis het Jesus Sy mense met Hom versoen

Hy nooi jou uit saam met Hom
Jy word die bruid, Hy die Bruidegom
Kom sit net aan by die bruilofmaal
Want Jesus het Sy mense belowe Hy kom hulle haal

Jesus se mense wil sout en lig vir die aarde wees
Jesus se mense is die lewende briewe wat die wêreld lees
Jesus se mense dra ander mense want geloof is sterk
Jesus se mense verstaan hoe 'n lewe van liefde werk

Hy nooi jou uit saam met Hom
Jy word die bruid, Hy die Bruidegom
Kom sit net aan by die bruilofsmaal
Want Jesus het Sy mense belowe Hy kom hulle haal

As jy alleen voel sal Jesus se mense jou hart verstaan
Jy kan met die vrae en die pyn in jou hart na hulle toe gaan
Jesus se mense sal jou troos wanneer jy huil
Daar kan jy die seer in jou hart vir 'n kleed van lof verruil

Hy nooi jou uit saam met Hom
Jy word die bruid, Hy die Bruidegom
Kom sit net aan by die bruilofsmaal
Want Jesus het Sy mense belowe Hy kom hulle haal

Ja, Jesus het Sy mense belowe Hy kom hulle haal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesus se mense lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of the calculator
3| symbol to the right of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid