song lyrics / Piet Smit / Jesus Kom Weer Terug lyrics  | FRen Français

Jesus Kom Weer Terug lyrics

Performer Piet Smit

Jesus Kom Weer Terug song lyrics by Piet Smit official

Jesus Kom Weer Terug is a song in Afrikaans

Hoe onbeskryflik groot is die genade van ons Heer
Met spykers aan 'n kruis geslaan het Hy Sy seun laat sterf
Sodat ons die lewe tot in ewigheid
Onverdiend kan erf
Dat ons die lewe tot in ewigheid
Onverdiend kan erf

En hoe onbeskryflik groot is die almag van ons Heer
Deur God verlaat in die dood het Hy die vyand se mag verslaan
En soos belowe in 'n wonderwerk
Na drie dae weer opgestaan
En soos belowe in 'n wonderwerk
Na drie dae weer opgestaan

En hoe onbeskryflik wonderlik is die belofte van ons Heer
Dat Hy ons met Sy gees sal doop, dat ons ander sal kan leer
Sodat elkeen selfs in die verste land
God se naam kan eer
Sodat elkeen selfs in die verste land
God se naam kan eer

En hoe menslik onverstaanbaar was Sy hemelvaart gewees
Hoe eensaam en verlate toe ons Hom weg sien gaan
Maar hoe salig was die belofte
Toe die engele in wit daar staan
Ja, hoe salig was die belofte
Toe die twee in wit daar staan

Want Jesus kom weer terug, Hy kom op die wolke
Hy't net gaan plek maak
Hy kom ons haal

Ja Jesus kom weer terug, Hy kom op die wolke
Hy het belowe
Hy kom ons haal

Ja Jesus kom weer terug, Hy kom op die wolke
Hy't net gaan plek maak
Daar bo by Hom

Ja Jesus kom weer terug, Hy kom op die wolke
Hy het belowe
Hy sal weer kom
Hy sal weer kom
Hy sal weer kom
Hy sal weer kom

(Ja en Hy sê self die hemel is gemaak net vir kinders)
(As ons wil saamgaan as Hy weer kom)
(Moet ons net soos kinders glo)

(Al die kindergesiggies)
(Is die Here se liggies)
(Ons moet skyn in die wêreld)
(Omdat Jesus weer kom)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesus Kom Weer Terug lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the envelope
2| symbol to the left of the helmet
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid