song lyrics / Piet Smit / Jesus Hou My By Die Kruis lyrics  | FRen Français

Jesus Hou My By Die Kruis lyrics

Performer Piet Smit

Jesus Hou My By Die Kruis song lyrics by Piet Smit official

Jesus Hou My By Die Kruis is a song in Afrikaans

Jesus, hou my by U kruis
Waar die heilfonteine
Vry met lewenswater ruis
Helend smart en pyne

By die kruis, by die kruis
Sal ek Jesus lowe
Totdat eens my lied verrys
Ewiglik daarbowe

Deur U kruis, o Lam geslag
Ryklik begenadig
Sal ek wandel dag na dag
Deur geen leed beskadig

By die kruis, by die kruis
Sal ek Jesus lowe
Totdat eens my lied verrys
Ewiglik daarbowe

By die kruis neem ek my stand
Wagtend met vertroue
Tot geloof aan gindse strand
Oorgaan in aanskoue

By die kruis, by die kruis
Sal ek Jesus lowe
Totdat eens my lied verrys
Ewiglik daarbowe

By die kruis, by die kruis
Sal ek Jesus lowe
Totdat eens my lied verrys
Ewiglik daarbowe
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesus Hou My By Die Kruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cloud
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid