song lyrics / Piet Smit / Jesaja 40:12-31 lyrics  | FRen Français

Jesaja 40:12-31 lyrics

Performer Piet Smit

Jesaja 40:12-31 song lyrics by Piet Smit official

Jesaja 40:12-31 is a song in Afrikaans

Wie meet die water in die holte van sy hand?
Wie bepaal die lugjaar hemel se span van kant tot kant?
Wie weeg die hele wêreld met 'n emmer en 'n skaal?
Wie kan Hom ooit raad gee of Sy almag ooit bepaal?

Wie neem die hemelkoepel as 'n voetstuk vir Sy troon?
Wie span die hemeldoek oop soos 'n tent om in te woon?
Wie bring die wêreld heersers in 'n oogwink tot 'n val
As Hy uittrek met Sy hemelleer in volle magtige getal?

Wie gee my as ek moeg is weer krag om aan te gaan?
Wie help my as ek val, gee my moed om op te staan?
Wie gee my arendsvlerke om te vlieg hoër as die wind?
Dis my Skepper wat my lief het en my aanvaar het as Sy kind

En daarom loof ek Hom en prys ek Hom en jubel ek voor my Heer
Daarom eer ek Hom en aanbid ek Hom en kniel ek voor Hom neer
Waarom probeer ek nog om Sy heerlikheid en Sy almag te bepaal?
Vir my is dit genoeg om te weet Hy kom my haal

So kom loof Hom, kom prys Hom, kom dans voor die Heer
Want Hy het belowe, ek weet verseker
Die Here kom ons haal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Jesaja 40:12-31 lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid