song lyrics / Piet Smit / In eenvoud lyrics  | FRen Français

In eenvoud lyrics

Performer Piet Smit

In eenvoud song lyrics by Piet Smit official

In eenvoud is a song in Afrikaans

Die liedjie wat ek sing het geen groot gevleulde woorde nie
Ek sing maar sommer so in eenvoudige taal
Die wysie wat ek speel het geen moeilike slim akkoorde nie
Die note net gewoon so in die middel van die skaal

Ek wil diep uit my binneste in eenvoud verklaar
Jy lê knus hier in my hart en jy bly altyd daar
Ek wil diep uit my hart uit in eenvoud kom sê
Dat ek jou regtig liefhet en jou altyd lief sal hê

Wat ek met jou wil deel is nie maklik vir 'n sanger nie
Sonder note, sonder ritme kom die woorde maar swaar
Maar nou is die tyd en die plek, ek wag nie langer nie
Luister tog met jou hart, my lirieke is waar

Ek wil diep uit my binneste in eenvoud verklaar
Jy lê knus hier in my hart en jy bly altyd daar
Ek wil diep uit my hart uit in eenvoud kom sê
Dat ek jou regtig liefhet en jou altyd lief sal hê

In die eenvoud van liedjie wil ek my hart voor jou kom lê
Ek is regtig lief vir jou, sal jou altyd lief hê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In eenvoud lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the right of the calculator
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid