song lyrics / Piet Smit / In die hemel waar God woon lyrics  | FRen Français

In die hemel waar God woon lyrics

Performer Piet Smit

In die hemel waar God woon song lyrics by Piet Smit official

In die hemel waar God woon is a song in Afrikaans

In die Hemel waar God woon
Sit Hy op Sy Hemeltroon
Jesus is ook daar by Hom
Hy gaan weer op die wolke kom
Die Heilige Gees is hier by my
Dis Hy wat in my hartjie bly

Deur Sy Woord laat God Hom vind
Hy maak my 'n Koning's kind
Jesus het my skuld betaal
Eendag gaan Hy my kom haal
Die Gees van God sal my moet lei
Om op die regte pad te bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In die hemel waar God woon lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid