song lyrics / Piet Smit / In Liefde se naam lyrics  | FRen Français

In Liefde se naam lyrics

Performer Piet Smit

In Liefde se naam song lyrics by Piet Smit official

In Liefde se naam is a song in Afrikaans

Die liefde is vrede
Die liefde is krag
Die liefde kom wys ons die grootheid en diepte van God se mag

Die liefde vergewe
Dit maak jou vry
Dit gee jou die wil om te sing en te loof, dit maak jou bly

Want as ons dink wat die liefde vir ons kom doen het
Maak dit ons een in geloof en bind dit ons saam
Hoe liefde ons aan die kruis met God versoen het
Dan hef ons die harte en hande op in liefde se naam

Die liefde is wysheid
Die liefde bring hoop
Die liefde kom lei ons in waarheid en wys ons die pad om te loop

Die liefde beskerm ons
Met engele omring
Dit gee ons die wil om diep uit die hart 'n loflied te sing

Want as ons dink wat die liefde vir ons kom doen het
Maak dit ons een in geloof en bind dit ons saam
Hoe liefde ons aan die kruis met God versoen het
Dan hef ons die harte en hande op in liefde se naam

Want as ons dink wat die liefde vir ons kom doen het
Maak dit ons een in geloof en bind dit ons saam
Hoe liefde ons aan die kruis met God versoen het
Dan hef ons die harte en hande op in liefde se naam
Dan hef ons die harte en hande op in liefde se naam
In liefde se naam
In liefde se naam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Liefde se naam lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the bulb
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid