song lyrics / Piet Smit / Huweliksgebed lyrics  | FRen Français

Huweliksgebed lyrics

Performer Piet Smit

Huweliksgebed song lyrics by Piet Smit official

Huweliksgebed is a song in Afrikaans

Kom
Sluit jou oë
Kom buig eerbiedig voor die Here neer
Kom juig saam met die engele voor die almag van die Heer

Hy is die Skepper
Van die heelal
Hy is so onsettend groot
Die gewer van hulle lewe
Die oorwinnaar oor die dood

Kom dink dan
Dink hoe wonderlik
Daardie Skepper is nou Heer
Julle twee is vir Hom so belangrik
Hy't julle huwelik saam kom vier

En waar Hy dan nou hier is
Kon Hy hoor toe julle sê
Dat julle deur Sy liefde
Mekaar ook altyd lief sal hê

Nou bid ek
Namens almal hier
En in die naam van die Heer
Sy liefde, Sy genade
Sy vrede op julle neer

My gebed
Vir julle huwelik
Is dit dat julle Hom daardeur sal dien
Dat die hele wye wêreld
God se liefde daarin sal sien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Huweliksgebed lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the eye
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid