song lyrics / Piet Smit / Hoor Jesus Klop lyrics  | FRen Français

Hoor Jesus Klop lyrics

Performer Piet Smit

Hoor Jesus Klop song lyrics by Piet Smit official

Hoor Jesus Klop is a song in Afrikaans

Waar kom jy vandaan, weet jy waarheen jy gaan?
Of voel jy maar eensaam en verdwaal?
En beur jy teen die wind, jou pad weer terug te vind?
Soek jy iemand on jou weer te kom haal?

Hoor jy nie Jesus staan en Hy klop nou aan jou deur?
Hy wil in kom, Hy wil in jou hart regeer
Jou sonde maak nie saak as jy net die deur oop maak
En jou lewe en jou hart vir Jesus gee
Jou lewe en jou hart vir Jesus gee

Is jy nog vandag in die duiwel se mag?
Jy moet weet hy kan jou seer maak en hy sal
As jou pad vol dorings raak sal hy jou las al swaarder maak
Maar daar's iemand wat jou sal optel as jy val

Want hoor Jesus staan en Hy klop nou aan jou deur
Hy wil in kom, Hy wil in jou hart regeer
Jou sonde maak nie saak as jy net die deur oop maak
En jou lewe en jou hart vir Jesus gee
Jou lewe en jou hart vir Jesus gee

So moenie langer wag, maak reg met Hom vandag
Dat jy kan reg wees as Hy kom
En ek wonder of jy weet, Jesus sal jou nooit vergeet
Al is jy swak, jy's wonderlik vir Hom

Want Hy staan dan en Hy klop dan aan jou deur
Hy wil in kom, Hy wil in jou hart regeer
Jou sonde maak nie saak as jy net die deur oop maak
En jou lewe en jou hart vir Jesus gee
Jou lewe en jou hart vir Jesus gee

Jou sonde maak nie saak as jy net die deur oop maak
En jou lewe en jou hart vir Jesus gee
Jou lewe en jou hart vir Jesus gee
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hoor Jesus Klop lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the envelope
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the bottom of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid