song lyrics / Piet Smit / Hondjies en Katjies lyrics  | FRen Français

Hondjies en Katjies lyrics

Performer Piet Smit

Hondjies en Katjies song lyrics by Piet Smit official

Hondjies en Katjies is a song in Afrikaans

Hondjies het mondjies wat aanhou blaf
Aanhou blaf aanhou blaf
Hondjies het mondjies wat aanhou blaf
Hulle blaf die hele dag deur

Hondjies het stertjies wat aanhou waai
Aanhou waai aanhou waai
Hondjies het stertjies wat aanhou waai
Hulle waai as daar iets gebeur

Ek hou so van my hondjie
Hy maak my hartjie bly
My hondjie is my beste maatjie
Met sy stertjie en sy blaffery

Katjies is maatjies wat aanhou meow
Aanhou meow aanhou meow
Katjies is maatjies wat aanhou meow
Hulle meow die hele dag deur

Katjies het lyfies wat aanhou speel
Aanhou speel aanhou speel
Katjies het lyfies wat aanhou speel
Hulle spring so heen en weer

Ek hou so van my katjie
Sy maak my hartjie bly
My katjie is my beste maatjie
Sy meow en sy speel met my

Ag ek wens dat jy ook eendag
As jy nie dalk al klaar een het nie
So 'n hondjie of 'n katjie kan kry
Soos hierdie hondjie en katjie van my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Hondjies en Katjies lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the padlock
2| symbol at the top of the trash
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid