song lyrics / Piet Smit / Herlewingslied (Esegiël 47) lyrics  | FRen Français

Herlewingslied (Esegiël 47) lyrics

Performer Piet Smit

Herlewingslied (Esegiël 47) song lyrics by Piet Smit official

Herlewingslied (Esegiël 47) is a song in Afrikaans

Soos Esegiël van ouds
Het ons ook die droom gesien
'n Wonderwerk
Die waterstroom by die tempel deur

Strome, strome van water loop enkel deur
Strome, bron wat in dorheid weer lewe bring
Heilige Gees, kom vloei in my hart met U Heerlikheid
Voed my met strome, laat my herlewing al verder uitkring
Voed my met strome, laat my herlewing U Koninkryk bring

Soos Esegiël van ouds
Het ons langs die stroom geloop
Die bome gesien met vrugte en blare wat lewe gee

Strome, die strome begin nou al dieper word
Strome, bron wat die bome laat vrugte dra
Heilige Gees, kom vul my hart met U Heerlikheid
Voed my met strome, dan dra ek vrugte, dis al wat ek vra

Voed my met strome
Dan dra ek vrugte
Dis al wat ek vra

Soos Esegiël van ouds
Het ons by die see gestaan
Die vissers gesien en geproe die water het vars geword

Strome, die strome vloei wyd en dis baie diep
Strome, bron wat my ook laat vrugte dra
Strome, die strome vloei wyd en dis baie diep
Strome, bron wat my ook laat vrugte dra

Heilige Gees, kom vloei deur my hart met U Heerlikheid
U lewende strome, U heerlike vrugte, is al wat ek vra
U lewende strome
Evangelie
Sal ek uit dra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Herlewingslied (Esegiël 47) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the thumbs up
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol at the top of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid