song lyrics / Piet Smit / Here, Hier 's my Hart lyrics  | FRen Français

Here, Hier 's my Hart lyrics

Performer Piet Smit

Here, Hier 's my Hart song lyrics by Piet Smit official

Here, Hier 's my Hart is a song in Afrikaans

Luister my vriend, ek vra jou
Om goed na jou lewe te kyk
Het jy al ooit gewonder
Hoe jy vir die Here moet lyk?

Skyn jou lig skerp en helder?
Of dowwerig en flou?
Brand jy warm vir die Here?
Of is jy eintlik maar lou?

My vriend, besef jy ons lewe
Alleen deur genade en seën
En dit wat ons dink is ons eie
Is eintlik net tydelik geleen?

Deur die skuld van ons sonde is ons arm en kaal
Maar Hy het dit alles op 'n heuwel aan 'n kruis vir ons betaal

Kom sluit nou jou oë
Kom kniel stil in gebed
Kom gee jou hart vir die Here
Kom gee Hom alles wat jy het

Ag ek bid dat jy sal luister wat die Here wil hê
Dat jy ook vandag hier saam met my sal sê

Here, hier is my hart, hier's my lewe, hier's my hand
Kom bind my aan U vas met 'n onbreekbare band
Here, hier is my sonde, kom was my weer skoon
Ek vra dat U sal inkom om in my te kom woon

O Here, hier is my hart, hier's my lewe in U hand
Kom bind my met U liefde se onbreekbare band
U is my Verlosser, my Skepper, my Heer
Alles wat ek het is nou totaal in U beheer
Ja alles wat ek is, is nou totaal in U beheer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Here, Hier 's my Hart lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol at the top of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid