song lyrics / Piet Smit / Heilig, Heilig, Heilig / Vader Ons Eer U lyrics  | FRen Français

Heilig, Heilig, Heilig / Vader Ons Eer U lyrics

Performers Piet SmitJan de Wet

Heilig, Heilig, Heilig / Vader Ons Eer U song lyrics by Piet Smit official

Heilig, Heilig, Heilig / Vader Ons Eer U is a song in Afrikaans

Heilig, Heilig, Heilig
Heer, God Almagtig
Groot is U troon, U is steeds met lof omring

Heilig, Heilig, Heilig
Liefderyk genadig
U troon is steeds met lig en lof omring

Vader ons eer U
Ons loof U, ons aanbid U
U wat heel die skepping onder wol

U gee son en reën
Ons ontvang U seën
Heel die skepping wintel om U draai

Jesus ons eer U
Ons lof U, ons aanbid U
Ons is U gemeente hier tesaam

Hoor ons as ons sing
U ons loflied bring
Ons U vrygekooptes prys U Naam

Heilig, Heilig, Heilig
Heer, God Almagtig
Groot is U troon U is steeds met lof omring

Heilig, Heilig, Heilig
Liefderyk genadig
U troon is steeds met lig en lof omring

Trooster, ons eer U
Ons loof U, ons aanbid U
Heil'ge Gees ons is met U gedoop

U wat rig en lei (U wat rig en lei)
Staan ons altyd by (Staan ons altyd by)
U versterk ons gees, U gee ons hoop
U versterk ons gees, U gee ons hoop
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Heilig, Heilig, Heilig / Vader Ons Eer U lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the house
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid