song lyrics / Piet Smit / Habakuk Se Gebed lyrics  | FRen Français

Habakuk Se Gebed lyrics

Performer Piet Smit

Habakuk Se Gebed song lyrics by Piet Smit official

Habakuk Se Gebed is a song in Afrikaans

Al sou die vyeboom nie bot nie
En daar geen druiwe aan die wingerde wees nie
En al sou die olyf oes misluk
En die lande geen oes lewer nie
En al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie
En die beeskrale sonder beeste wees

Nogtans sal in die Here jubel
Sal ek juig in God my Redder
Die Here God gee vir my krag
En maak my voete soos dié van 'n ribbok

Op hoë plekke
Laat Hy my veilig loop
En daarom sal ek in die Here jubel
Sal ek juig in God my Redder

Vir die koorleier
Met snarespel
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Habakuk Se Gebed lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of the suitcase
3| symbol at the top of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid