song lyrics / Piet Smit / God Se Besluit lyrics  | FRen Français

God Se Besluit lyrics

Performer Piet Smit

God Se Besluit song lyrics by Piet Smit official

God Se Besluit is a song in Afrikaans

Ek voel soveel vrede, by my God is ek vry
Ek staan in oorwinning met Sy woord hier in my
Want ek leef in die wete, Hy het alles betaal
En ek glo aan die einde kom die Here Jesus my haal

En ek loof Hom, ek eer Hom, ek kniel in gebed voor Hom neer
Ek sing, en ek lag en ek jubel en ek dans voor U Heer
Ag ek kan dit nie keer nie, dit borrel en dit bruis uit my uit
Maar die vrede hier binne is vrye genade, 'n geskenk, dit was God se besluit

Ja ek kan dit nie keer nie, dit borrel en dit bruis uit my uit
Want die vrede hier binne is vrye genade, 'n geskenk, dit was God se besluit

Dalk soek jy ook vrede, jy vra dalk waarheen?
Want jy weet in jou wêreld staan jy heeltemal alleen
My vriend daar is Iemand om jou hand vas te hou
Jy kan ook vry wees in Jesus, met Sy blydskap in jou

Ek nooi jou kom eer Hom, kom kniel in gebed voor Hom neer
Kom sing, en lag en jubel en dans voor die Heer
Ag jy kan dit nie keer nie, dit borrel en dit bruis uit jou uit
Want die vrede daar in jou is vrye genade, 'n geskenk, dit was God se besluit

Ja ons kan dit nie keer nie, dit borrel en dit bruis uit ons uit
Want die vrede hier binne is vrye genade, 'n geskenk, God se besluit
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for God Se Besluit lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the heart
2| symbol to the left of the cloud
3| symbol at the bottom of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid