song lyrics / Piet Smit / Gebed Vir Eenheid lyrics  | FRen Français

Gebed Vir Eenheid lyrics

Performer Piet Smit

Gebed Vir Eenheid song lyrics by Piet Smit official

Gebed Vir Eenheid is a song in Afrikaans

Laasnag sien ek in my drome 'n helder visioen, ek
Sien die beeld van Jesus in heerlikheid daar staan
En die glorie wat Hy uitstraal was onbeskryflik groot
En die loflied van 'n engelkoor klink oral waar Hy gaan
Die loflied van 'n engelkoor klink oral waar Hy gaan

Kom loof Hom, kom prys Hom
Kniel voor die Here neer
O kom eer Hom, Hy is die Koning
Wat ewig sal regeer
O kom eer Hom, Hy is Koning
Wat ewig sal regeer

Maar terwyl ek my nog verwonder verander die toneel
Ek sien 'n skare mense wat skreeuend om Hom staan
En elkeen wil Hom aanraak
Elkeen gryp Sy deel, en toe almal later weg is
Was daar geen glorie meer
Sy kleed was vuil en bloedbevlek
Sy liggaam wreed verskeur

Dis ek my vriend, dis jy my vriend
Dis ons wat Sy ligaam so skeur
O want elke kerk gaan sy eie gang
Skeur Sy liggaam middeldeur
O elkeen van ons gaan sy eie gang
Skeur Sy liggaam middeldeur

Kom laat ons gaan stil staan, my vriend kom vat my hand
Kom ons bid vir vrede en eenheid in ons land
Wil ons nie maar vergewe, laat God alleen ons pad bepaal
Dat ons soos een kan saamstaan, dat Hy ons kan kom haal

Skoon sonder vlek of rimpel
As Jesus Sy bruid kom haal

Kom loof Hom, kom prys Hom
Kniel voor die Here neer
O kom eer Hom, Hy is die Koning
Wat ewig sal regeer
O kom eer Hom, Hy is Koning
Wat ewig sal regeer
Wat ewig sal regeer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gebed Vir Eenheid lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the thumbs up
2| symbol to the right of the eye
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid