song lyrics / Piet Smit / Ek Kyk Op Na Die Berge lyrics  | FRen Français

Ek Kyk Op Na Die Berge lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

Ek Kyk Op Na Die Berge song lyrics by Piet Smit official

Ek Kyk Op Na Die Berge is a song in Afrikaans

Ek kyk op na die berge
O waarvandaan kom daar hulp vir my?
My hulp kom van die Here
Hy't Hemel en aarde gemaak

Hy sal nie toelaat dat jy val nie
Hy sal nie toelaat dat jy swig
Want Hy sluimer of Hy slaap nie
Hy laat jou veilig wandel in die lig
Hy laat jou ewig wandel in die lig

Bedags sal die son jou nie steek nie
En snags sal die maan jou nie bedreig
Hy sal jou uitgang en jou ingang
Beveilig, beskerm en bewaar

Hy sal nie toelaat dat jy val nie
Hy sal nie toelaat dat jy swig
Want Hy sluimer of Hy slaap nie
Hy laat jou veilig wandel in die lig
Hy laat jou ewig wandel in die lig

Hy sal nie toelaat dat jy val nie
Hy sal nie toelaat dat jy swig
Want Hy sluimer of Hy slaap nie
Hy laat jou veilig wandel in die lig
Hy laat jou ewig wandel in die lig

Ek kyk op na die berge
O waarvandaan kom daar hulp vir my?
My hulp kom van die Here
Hy't Hemel en aarde gemaak
Hemel en aarde gemaak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Kyk Op Na Die Berge lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the left of the bulb
3| symbol at the bottom of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid