song lyrics / Piet Smit / Edelwyn lyrics  | FRen Français

Edelwyn lyrics

Performer Piet Smit

Edelwyn song lyrics by Piet Smit official

Edelwyn is a song in Afrikaans

Die droë stok waar helder wingerdblare
Gelaaf deur die genade van die reën
Die son se warm troos vloei deur sy are
En son en reën word in die druif weer een

In hom dra hy die rykheid van die grond
Die deernis van die reën en die geelheid van die son
En hy bewaar die lig van ouer dae
In donker vate, want hy ken die pyn

En eers as jy gebreek is, en gelouter
Word jy volmaak, helder edelwyn

Ja eers as jy gebreek is, en gelouter
Word jy volmaak, helder edelwyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Edelwyn lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol to the right of the eye
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid