song lyrics / Piet Smit / Droomswendelaar lyrics  | FRen Français

Droomswendelaar lyrics

Performer Piet Smit

Droomswendelaar song lyrics by Piet Smit official

Droomswendelaar is a song in Afrikaans

Kind van die somer wat kan ek jou bied
'n Paar maanligdrome, 'n sprokie, 'n lied
Die wêreld as woning
Die veld as 'n bed
Want dit, dit is al wat ek het

Vra jy net vriendskap van een wat verstaan
Of droom jy van liefde wat nooit sal vergaan
Dan loop ons paaie hier uitmekaar
Want ek bly 'n droomswendelaar

Miskien sal jy nog eendag
Verstaan
Wie weet
Miskien

Die goue kastele geskep deur jou hand
Sal een-een verbrokkel, want kyk dis net sand
Elkeen verloor mos maar wat hy vergaar
Maar ek bly 'n droomswendelaar

Ek bly 'n droomswendelaar
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Droomswendelaar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the thumbs up
2| symbol to the right of the cloud
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid