song lyrics / Piet Smit / Die Heel Beste Rede lyrics  | FRen Français

Die Heel Beste Rede lyrics

Performer Piet Smit

Die Heel Beste Rede song lyrics by Piet Smit official

Die Heel Beste Rede is a song in Afrikaans

Kom ons staan voor die Heer en bely dat Hy regeer
Kom ons sien die Hemelkoning op Sy troon
Laat ons al die hulde bring en Sy lof en eer besing
Laat ons lofsange die plek wees waar Hy woon

Hef jou hande na bo (Hef jou hande, op na bo)
Al wat Hy vra is dat ons glo (Wat Hy vra, is dat ons glo)
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede om te kniel voor die Vader
In gebed tot Hom te nader
En Hom as Koning en Verlosser te bely
Om Hom te dank vir Sy genade vir Sy seën en wonderdade
Want die krag van Sy waarheid maak ons vry

Hef jou hande na bo (Hef jou hande, op na bo)
Al wat Hy vra is dat ons glo (Wat Hy vra, is dat ons glo)
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede om te gaan na die nasies
Want Sy opdrag was basies om te doen en te lewe net soos Hy
Want deur Sy wonderwerke is daar nou ook geen perke
Aan wat Jesus kan doen deur jou en my

Hef jou hande na bo (Hef jou hande, op na bo)
Al wat Hy vra is dat ons glo (Wat Hy vra, is dat ons glo)
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede om met simbaal en drom te raas
En die shofars hard te blaas
Want die groot dag van Jesus kom beslis
Die dag wat elke knie sal buig en elke mond nog sal getuig
Dat die Ruiter op die wit perd Koning is

Hef jou hande na bo (Hef jou hande, op na bo)
Al wat Hy vra is dat ons glo (Wat Hy vra, is dat ons glo)
En as jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede vir my
As jy weet jy is vry
Is dit die heel beste rede
Heel beste rede
Heel beste rede vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Heel Beste Rede lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the smiley
2| symbol to the right of the cross
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid