song lyrics / Piet Smit / Daar's Niks Soos Ware Liefde lyrics  | FRen Français

Daar's Niks Soos Ware Liefde lyrics

Performers Piet SmitDanie Botha

Daar's Niks Soos Ware Liefde song lyrics by Piet Smit official

Daar's Niks Soos Ware Liefde is a song in Afrikaans

As sawens die liggies so glinster
Dan glo jy daar's liefde naby
Maar tussen net verbeelding en jy's weer alleen
Die oomblik van vreugde is heen

Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer, so mooi, so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk net die liefde se skyn

Die strate se ligte brand helder
Die huise weerklink met musiek
Hoe blink is die trane in oë vol smart
Hoe koud en hoe leeg is die hart

Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer, so mooi, so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk net die liefde se skyn

Vind jy dalk net die liefde se skyn
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Daar's Niks Soos Ware Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol to the right of the suitcase
3| symbol at the top of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid