song lyrics / Piet Smit / Bring jou kruis na die kruis lyrics  | FRen Français

Bring jou kruis na die kruis lyrics

Performers Piet SmitCountry Trail Band

Bring jou kruis na die kruis song lyrics by Piet Smit official

Bring jou kruis na die kruis is a song in Afrikaans

Bring jou kruis na die Kruis
Daar is maar een in elke huis
Bring jou laste, lê hul neer
Laat alles net so by die Heer

Bring jou hartseer en jou nood
Al is jou sorge ook hoe groot
By Jesus is jy veilig tuis
Dus bring jou kruis na Sy kruis

Elke huisie het sy kruisie
Presies net soos die spreekwoord lei
En as jy iemand vra, hoe gaan dit?
Sê niemand ooit, dit gaan sleg met my

Maar agter elke voordeur
Skuil daar soveel stille seer
Vir die wêreld streng verborge
Maar tog wel sigbaar vir die Heer

Bring jou kruis na die Kruis
Daar is maar een in elke huis
Bring jou laste, lê hul neer
Laat alles net so by die Heer

Bring jou hartseer en jou nood
Al is jou sorge ook hoe groot
By Jesus is jy veilig tuis
Dus bring jou kruis na Sy kruis

Jy hoef niks meer weg te steek nie
Want die Here kyk in jou hart
Hy ken al jou pyn en trane
Al jou bitterheid en smart

Waarom wil jy nog verduidelik?
Hy is van alles reeds bewus
Bring gerus maar jou geheime
Kom gewoon net soos jy is

Bring jou kruis na die Kruis
Daar is maar een in elke huis
Bring jou laste, lê hul neer
Laat alles net so by die Heer

Bring jou hartseer en jou nood
Al is jou sorge ook hoe groot
By Jesus is jy veilig tuis
Dus bring jou kruis na Sy kruis
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bring jou kruis na die kruis lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the suitcase
2| symbol to the left of the target
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid