song lyrics / Piet Smit / Bou Die Muur lyrics  | FRen Français

Bou Die Muur lyrics

Performer Piet Smit

Bou Die Muur song lyrics by Piet Smit official

Bou Die Muur is a song in Afrikaans

(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)

(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)

Die muur om Jerusalem het sterk gelyk
Die vesting sou vir altyd staan
Maar die volk van die Here het verkeerd gekyk
Want Babel se manne het hom plat geslaan (Bou die muur, bou die muur)

In balingskap is hulle weggelei want die koning se wet het vasgestaan
En in Babylon het hulle swaar gekry
Eers na sewentig jaar kon hulle huis toe gaan (Bou die muur, bou die muur)

Hulle bou toe weer om Jerusalem 'n muur (Om Jerusalem)
Dit het baie baklei en baie sweet ge-eis ('n Muur gebou)
Maar gou was dit klaar want elke ou bou net voor sy eie huis (Bou die muur, bou die muur)

Die Here Jesus kom dus die laaste uur (Bou die muur, bou die muur)
Bring vir jou 'n troffel en kom bou aan die muur

Kyk hoe lyk die muur hier om ons my vriend
Hoe lank dink jy gaan hy nog staan?
Kom ons bou vir ons 'n Jesus muur voor die sonde van die wêreld ons plat kom slaan (Bou die muur, bou die muur)

Kom ons bou vir ons 'n Jesus muur (Jesus muur)
Dit gaan baie baklei en baie sweet van ons eis (Bou die muur)
Maar ons is amper klaar, want elkeen bou net voor sy eie huis (Bou die muur, bou die muur)

Die Here Jesus kom dus die laaste uur (Bou die muur, bou die muur)
Kom in geloof en kom bou aan die muur (Bou die muur, bou die muur)
Bring 'n swaard en 'n troffel en kom bou aan die muur

(Bou die muur, bou die muur) Bou die muur
(Bou die muur, bou die muur) Bou die muur

(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)

(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)

(Bou die muur)
(Bou die muur)
(Bou die muur)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Bou Die Muur lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the target
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol to the right of the suitcase
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid