song lyrics / Piet Smit / As Jy Net Glo lyrics  | FRen Français

As Jy Net Glo lyrics

Performer Piet Smit

As Jy Net Glo song lyrics by Piet Smit official

As Jy Net Glo is a song in Afrikaans

As jy net glo dat Jesus waarlik leef
As jy net glo Hy het jou regtig lief
Dan sal jy weet wat ware vrede is in die stilte van Sy rus
As jy dit net sal glo

As jy net staan op die rots van jou geloof
As jy kan hoop sonder om te sien
Dan sal jy weet hoe berge kan verdwyn, hoe God se lig kan skyn
As jy maar net wil glo

Want as jy glo kan jy deur die storms staan
En deur jou donkerste nagte gaan
En deur te glo, vervul jy God se wens
Sy diepste wil vir jou as mens

As jy net glo, sal ander ook kan leef
As jy net glo word die Koninkryk gebou
Want as jy glo sal mense duidelik sien, en ook die Here dien
Dis waarom jy moet glo
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Net Glo lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cloud
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid