song lyrics / Piet Smit / As Jy Met Trane Saai (Psalm 126) lyrics  | FRen Français

As Jy Met Trane Saai (Psalm 126) lyrics

Performer Piet Smit

As Jy Met Trane Saai (Psalm 126) song lyrics by Piet Smit official

As Jy Met Trane Saai (Psalm 126) is a song in Afrikaans

O die nasies praat
Kyk wat het God gedoen
Soos 'n droom het Hy
Sion se lot versoen

Hy't hulle vry gemaak
Van die slaweband
En hulle terug gebring
Uit 'n vreemde land

Al loop jy en huil
Terwyl jy die saaisak dra
Sal jy lag en sing
As jy die oes in bring

En as jy met trane saai
En 'n land van die koning kry
Kom jy juigend terug
Dra jy jou saad se vrug
Al juigend agterna
As jy die gerwe dra

En droë spruite wag
In ons Suiderland
Vir waterstrome uit God se hand

O Here bring ons terug
Na U vrede ryk
Ons wil graag
Meer soos Jesus lyk

Al loop jy en huil
Terwyl jy die saaisak dra
Sal jy lag en sing
As jy die oes in bring

En as jy met trane saai
En 'n land van die koning kry
Kom jy juigend terug
Dra jy jou saad se vrug
Al juigend agterna
As jy die gerwe dra

En al loop ons en huil
Terwyl ons die saaisak dra
Sal ons lag en sing
As ons die oes in bring

En as ons met trane saai
En 'n land van die koning kry
Kom ons juigend terug
Dra ons ons saad se vrug
Al juigend agterna
As ons die gerwe dra
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Met Trane Saai (Psalm 126) lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid