song lyrics / Piet Smit / As Hy Weer Kom lyrics  | FRen Français

As Hy Weer Kom lyrics

Performer Piet Smit

As Hy Weer Kom song lyrics by Piet Smit official

As Hy Weer Kom is a song in Afrikaans

As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels, mooie pêrels
Die juweeltjies vir Sy kroon

Al die kindergesiggies
Is die Here se liggies
En ons skyn in die wêreld
Omdat Hy in ons woon

Hy is lief vir jou, Hy is lief vir my
Want Hy sê ons is Sy pêrels
(En ek glo in Hom, ek is lief vir Hom)
(Ek hou my lewe skoon)

(Al die kindergesiggies)
(Is die Here se liggies)
(En ons skyn in die wêreld)
(Want Jesus vra ons so)

Ja Hy sê self die hemel (La, la, la, la)
Is gemaak net vir kinders ((La, la, la, la)
As ons wil saamgaan as Hy weer kom ((La, la, la, la)
Moet ons net soos hulle glo

Net soos die kindergesiggies
Die Here se liggies
Moet ons skyn in die wêreld
Omdat Jesus in ons woon

(Ons kindergesiggies)
(Is die Here se liggies)
(Ons moet skyn in die wêreld)
(Omdat Jesus in ons woon)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Hy Weer Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the eye
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol to the right of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid