song lyrics / Piet Smit / As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom lyrics  | FRen Français

As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom lyrics

Performer Piet Smit

As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom song lyrics by Piet Smit official

As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom is a song in Afrikaans

As Hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy Sy pêrels
Al Sy pêrels, fraaie pêrels vir Jesus se kroon

Ja die kinder gesiggies soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels vir Jesus se kroon

Vir die Hemel, vir die Hemel
Sal Hy hul versamel
Al die skones,al die wittes vir Jesus se kroon

Ja die kinder gesiggies soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels vir Jesus se kroon

Al die kinders, al die kinders
Vol liefde vir Jesus
Is die pêrels, kosb're pêrels vir Jesus se kroon

Ja die kinder gesiggies soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels vir Jesus se kroon
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid