song lyrics / Piet Smit / As Ek Net Kon lyrics  | FRen Français

As Ek Net Kon lyrics

Performer Piet Smit

As Ek Net Kon song lyrics by Piet Smit official

As Ek Net Kon is a song in Afrikaans

As ek net kon sou ek die seer van elke mens wou verlig
As ek kon sou ek saam die las help dra
As soveel mense smekend neerval dat Hy hul wonde sal genees
Sou ek so graag die hande van my Jesus
Vir elke een wou wees

As ek net kon sou ek die werêld van Sy blydskap wou vertel
As ek kon sou ek die tyding weer herhaal
Wanneer die volke van die aarde, die oorlogspad betreë
Sou ek so graag die vrede van my Jesus
Vir elke volk wou gee

As ek net kon sou ek die vreugde van die hemel vir jou gee
As ek kon sou ek jou in Sy arms plaas
Ek sou vra dat Hy jou optel en jou styf teen Hom sal hou
Sou daar die volle liefde van my Jesus
Jou altyd toe sal vou

As ek net kon sou ek die weerkom van die koning wou verhaas
As ek kon blaas ek self die groot basuin
Maar tot daardie dag dan aandui, dat ons Hom oog tot oog sal sien
Sal ek so graag wil lewe, soos my Jesus
En Hom getrou wil dien
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Ek Net Kon lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the television
2| symbol at the top of the eye
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid