song lyrics / Piet Smit / Abba Vader lyrics  | FRen Français

Abba Vader lyrics

Performer Piet Smit

Abba Vader song lyrics by Piet Smit official

Abba Vader is a song in Afrikaans

Abba Vader
Ek wil net kom dankie sê
Vir die liefde, die seën uit U hand

Vir sonskyn elke more en elke druppel dou
Vir klein magrietjies se helder blomme prag
Vir 'n geelvink en 'n swaeltjie wat 'n nes so slim kan bou
Of 'n skemer rooi aan die einde van die dag

Abba Vader
Ek wil net kom dankie sê
Vir U troos en die voorspraak van U Gees

Vir leiding as ek sukkel teen die steiltes op my pad
Vir die fluister wat ek sag in my gees kan hoor
Jy gee my lewensvreugde en vrede in my hart
En oorwinning as dit voel of ek verloor

Abba Vader
Ek wil net kom dankie sê
Vir U Seun se liefdes offer aan die Kruis

Vir die sweepslae, die spuikers en elke druppel bloed
Het so gewillig daar gehang en daar gely
En dankie vir oorwinning oor die dood se donker graf
Want ek weet Hy't opgestaan vir my

En daarom loof ek U, en daarom prys ek U
Uit my hart, diep uit my hart
Ja dankie Abba Vader want wat ook al gebeur
U bly altyd
Volkome in beheer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Abba Vader lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the bulb
2| symbol at the bottom of the envelope
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid