song lyrics / Piet Smit / Aandgesang lyrics  | FRen Français

Aandgesang lyrics

Performer Piet Smit

Aandgesang song lyrics by Piet Smit official

Aandgesang is a song in Afrikaans

Aan U, o God, my dankgesange
U wil ek in my aandlied prys
Al kwyn die sonlig teen die hange
U lig, my Lig, sal hoër rys
U lig, my Lig, sal hoër rys
U lig, my Lig, sal hoër rys

U het my met U guns versadig
En as ‘n Vader my beskerm
Met seëninge so mildadig
U dag en nag oor my ontferm
U dag en nag oor my ontferm
U dag en nag oor my ontferm

Ek weet aan wie’k my toevertrou het
Al wissel dan ook dag en nag
Ek ken die Rots op wie’k gebou het
Van wie ek al my heil verwag
Van wie ek al my heil verwag
Van wie ek al my heil verwag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Aandgesang lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the left of the television
3| symbol at the bottom of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid