song lyrics / Piet Smit / Aan Die Geringstes lyrics  | FRen Français

Aan Die Geringstes lyrics

Performer Piet Smit

Aan Die Geringstes song lyrics by Piet Smit official

Aan Die Geringstes is a song in Afrikaans

Duisende klein hokkies van optel hout en sink
Wat halflyf in die modder staan, rokerig en stink
Miljoene wat in lyding en ellende moet vergaan
En elke dag weer bakhand voor die rykes moet gaan staan

Wie gee ons die reg my vriend om God se seën te vra?
As ons self nie eers bereid is om ons medemens te dra
Wie gee ons die reg tot klas verskil en rassehaat?
Wat van die geringstes van wie die Bybel praat?

Duisende klein kindertjies wat honger is en koud
Die seer van 'n asbliklewe maak selfs die jongstes oud
Duisende gesinne wat haweloos moet dwaal
Wat die eis van ons geldgierigheid net nie kan betaal

Wie gee ons die reg my vriend om op ander neer te kyk?
Terwyl ons vra, o Here, ons wil meer soos Jesus lyk
Wie gee ons die reg tot die fariseërgebed?
Terwyl die arm man op sy bors moet slaan en weet, net genade red

Net een Man het die prys betaal, Hy't in ons plek kom staan
Ek en jy het self Sy hande aan 'n kruishout vasgeslaan
Besef dit nou my vriend, Hy het ons met God versoen
En Hy leef in die geringstes
Wat het jy aan Hom gedoen?

Besef dit nou my vriend
Hy het ons met God versoen
En Hy leef in die geringstes, wat het jy aan Hom gedoen?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Aan Die Geringstes lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the heart
2| symbol to the right of the trash
3| symbol at the bottom of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid