song lyrics / Manuel Escorcio / Ek Sing Van Die Wind lyrics  | FRen Français

Ek Sing Van Die Wind lyrics

Performer Manuel Escorcio

Ek Sing Van Die Wind song lyrics by Manuel Escorcio official

Ek Sing Van Die Wind is a song in Afrikaans

Ek sing van die wind wat tekeer gaan, ek sing van die reën wat daar val
Ek sing van ons vaal ou Karooland, van blomme wat bloei by die Vaal
Van water wat bruis oor die klippe, van duikers wat draf oor die veld
Van voëls wat daar sing in die bossies, maar nooit nie, nee nooit nie van geld
Van voëls wat daar sing in die bossies, maar nooit nie, nee nooit nie van geld

Vir my sing maar liewers van blomme, van al wat die vlei laat verkleur
Van al wat die sonskyn laat spartel, van voorjaar en najaar se geur
Vir my sing maar liewers van die water, van duikers wat draf oor die veld
Van rotse en branders en wolke, maar nooit nie, nee nooit nie van geld
Van rotse en branders en wolke, maar nooit nie, nee nooit nie van geld
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Sing Van Die Wind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the cross
2| symbol to the left of the clock
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid